Jou eie Griekse avontuur met WegReis!

akkreditasie
GEBORG: Wil jy graag jou eie Griekse wegbreek beplan? Hier’s jou kans; bespreek nou met WegReis,?Weg! se webwerf waar jy maklik en veilig verblyf en vlugte kan bespreek.?

Pakkette met vlugte en verblyf

Omnia Pagrati Apartments, vanaf R11 110 per persoon wat deel vir 7 nagte, vlugte ingesluit*. Klik hier om te bespreek.

Modern Apartment in the centre of Athens, vanaf R11 175 per persoon wat deel vir 7 nagte, vlugte ingesluit*. Klik hier om te bespreek.

Polis Grand Hotel, vanaf R13 400 per persoon wat deel vir 7 nagte, vlugte en ontbyt ingesluit*. Klik hier om te bespreek. 

Attalos Hotel, vanaf R12 350 per persoon wat deel vir 7 nagte, vlugte ingesluit*. Klik hier om te bespreek.

*Pryse verkry op 13 September 2021 vir vlugte wat op 10 Maart 2022 uit Johannesburg vertrek en op 17 Maart 2022 terugkeer.

Verblyf sonder vlugte 

Naxos

Xenia Hotel, vanaf R420 per nag per persoon wat deel**. Klik hier om te bespreek.

Al Mare Studios & Rooms, vanaf R270 per nag per persoon wat deel**. Klik hier om te bespreek.

Korinte

Ephira Hotel, vanaf R422 per nag per persoon wat deel**. Klik hier om te bespreek.

Kalamaki Beach Resort, vanaf R620 per nag per persoon wat deel**. Klik hier om te bespreek.

** Pryse verkry op 13 September 2021 vir verblyf vanaf 14 Maart 2022.