book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Kagga Kamma: Hier moet jy jou ry ken

akkreditasie

Kagga Kamma se webwerf noem dat sekere kampplekke slegs met ’n viertrekvoertuig bereik kan word, en as jy bel om een van hierdie kampplekke te bespreek, word jy gewaarsku dat jy jou ry moet ken.

Sodra jy by die ontvangsgebou aanmeld, kry jy ’n papierkaart wat al die veldryroetes in die reservaat aandui.

Die kaart wys genommerde bakens, die afstande tussen die bakens, die GPS-koördinate van elke kampplek en ’n klompie besienswaardighede langs die pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan