Van die Fairy Glen-staproete in die Kleinmond-natuurreservaat af het ’n mens ’n mooi uitsig oor waar die Palmietrivier in die see uitmond. Foto: Gallo/Gettyimages.com
Ek het Kleinmond twee en ’n half jaar gelede die eerste keer gesien. Dit
was ’n vroegoggend in September toe ek die dorp met die R44 van Hermanus se
kant af binnery.
Op linkerhand het die Kleinmond-strandmeer sonder ’n rimpel op sy waters
uitgestrek in skril kontras met die woeste branders op die strand net ’n entjie
daaragter.
Regs van die pad was die dorp se rolbal- en tennisbane grasgroen.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.