book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Kom ont-SPA-n ’n bietjie in Limpopo!

akkreditasie

Die enigste goeie ding van die winterkoue is die wete dat die somer om die draai is.

Gelukkig is daar iets soos ’n warmwaterswembad wat die koue draagliker maak, en as jy boonop ’n dak oor die gedoente opsit, sien jy kampeerders regdeur die jaar.

Verskeie oorde in die land het hulle behoud te danke aan hierdie warm waters. Oorde soos Forever Tshipise is so gelukkig om ’n minerale warmbron met helende waters te hê, terwyl ander, soos die ATKV-Eilandspa, groot volumes water deurentyd verhit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan