book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022
Deel

Kom raak weg in die Weskus

akkreditasie

Daar is ’n gesegde wat lui die Weskus is die Beskus. Die mense wat dié gesegde gebruik, is klaarblyklik nie lief vir tropiese strande vol blink lywe, sonsambrele en roomysverkopers nie.

Hulle is ook nie gaande oor strandoorde, promenades of selfs warm seewater nie, want dié goed is skaars in die Weskus.

Nee, jy raak verlief op die Weskus juis omdat dit ’n kuslyn is met ’n unieke – en soms rowwe! – karakter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan