book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Kom speel by Sandwani se 4x4-baan

akkreditasie

Waar daar voorheen by die Sandwani-wildlodge steengroewe was, is nou ’n speelplek waarvan enige 4x4-geesdriftige maar net kan droom.

Bring ’n klomp vriende saam en laat waai!

Jy moet vooraf bel sodat die eienaars kan reël dat daar iemand is om vir jou die hek oop te maak as dit nie in die besige tyd is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan