Nadat hy jare lank gesleep het, het Theunis onlangs vir hulle ’n spoggerige abbawa op ’n Land Cruiser-bakkie aangeskaf.
Maar voordat hulle gunsteling- bestemmings soos die Richtersveld kon aandurf, was dit tyd vir ’n nooiensvaart om te kyk of alles werk en op sy plek is.
Daarvoor is daar nie ’n beter plek as Boegoeberg nie, vertel Theunis: