book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Leserstorie: Ons moes wag vir dié avontuur!

akkreditasie

Toe Hennie en Emmerentia getroud is, het hy haar gewaarsku hulle pad vorentoe gaan ’n avontuur wees.

Hy erken egter nou dat sy dalk nie voorbereid was op presies hoé avontuurlustig hy is nie.

Hulle was al digby tien keer in die Gamkaskloof, soms met erge teenstand en verskonings van Emmerentia se kant af, maar Hennie het altyd daarop aangedring dat hulle sáám die avonture beleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan