book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Maak jou tuis in die Tuinroete

akkreditasie
’n Plekkie by die see. Victoriabaai is enkele kilometer van George af. Hier is net 13 huise, maar die munisipale kampplek het 38 staanplekke waar jy jou by die see kan inrig.
’n Plekkie by die see. Victoriabaai is enkele kilometer van George af. Hier is net 13 huise, maar die munisipale kampplek het 38 staanplekke waar jy jou by die see kan inrig.

Die Tuinroete is bekend vir gewilde wegkomplekke soos Knysna, Wildernis en die Tsitsikamma.

Maar moenie van George vergeet nie: Dit is ná Kaapstad die grootste stad in die Wes-Kaap, en van hier af kan jy binne ’n radius van 15 km afsaal by van die mooiste kampplekke in die land.

George lê aan die voet van die Outeniquaberg. Teen die hoër grond is ’n splinternuwe kampplek waar jy deur al die groen van die omgewing omring word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan