book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Malelane: Op die voorstoep van die wildtuin

akkreditasie

Die vakansietyd is op jou en jy weet jy gaan nie nou kampplek in die Kruger kry nie.

Dalk is daar tog ’n gaatjie oop iewers... jy kyk na die suidelike kampe wat nie te ver van Gauteng af is nie.

Die verste een van dié kampe is die beskeie Maroela-satellietkamp naby die Orpen-hek, maar ook dié is volbespreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan