book-icon Uitgawe November 2019

See toe met die wind van agter

akkreditasie
Die uitsig van Naudésnek se bopunt af in die rigting van Ugie.
Die uitsig van Naudésnek se bopunt af in die rigting van Ugie.

“Nee, Mevrou, die wind waai maar altyd hier,” antwoord die man agter die toonbank by die Thanda Tau-vulstasie langs die N3, sowat 40 km noord van die dorp Warden.

“As ek in die oggend uit die huis loop, dan pak ek my broeksak vol klippe sodat ek nie op pad werk toe wegwaai nie.”

Dis Desembermaand en ons gaan pleks van reguit see toe ’n paar wye draaie oor berge en dale ry. Die plan is om toer-toer van hier af oor sewe bergpasse Oos-Londen toe te ry; op paaie hoog in die berge van Lesotho en die Oos-Kaap. Klim in en hou vas!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan