book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

Naweekkamp: Bush ’n Buck, bielie van die Bosveld

akkreditasie

Bush ’n Buck se naam kon net sowel Bush ’n Bird gewees het, want sommer met die inryslag sien ’n mens dié kamp is ’n voëlparadys.

Die kiewiete se skril skreeu verwelkom jou terwyl die neushorings nuuskierig kom kyk of jy darem weet hoe om ’n tent op te slaan.

Vroegoggend, nog vóór die son deur die Bosveldbome begin skyn, sak die geveerderds op jou toe – hou dus jou kamera gereed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan