book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

Naweekkamp: Luilekker langs Bergrivier se water

akkreditasie

Laat in die jare sestig het Danie Ochse, ’n boer van die Oos-Kaap, besluit hy het genoeg gehad van Graaff-Reinet se droogte.

Hy het sak en pak Wes-Kaap toe verhuis en vir hom ’n lappie aarde langs die water aangeskaf met die hoop dat hy hom nooit weer oor droogte hoef te bekommer nie.

Hier, op die oewer van die Bergrivier, het Danie – en toe sy seun George en later kleinseun Chris – mettertyd ’n gesinsoord ontwikkel wat een van die gewildste kampplekke in die omgewing is en elke jaar duisende besoekers lok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan