book-icon Uitgawe Augustus-September 2022

Nieu-Bethesda: Hier is almal welkom

akkreditasie

Teen skemer sypel die son se skakerings stadig weg in die donkerblou naghemel. Dié tyd van die dag lyk Nieu-Bethesda byna bonatuurlik – ’n spookagtige verskynsel van beskawing in ’n andersins onbegrensde landskap.

Ek kruie die dorpie net ná sononder binne, en sien deur die huise se vensters hoe vriende en gesinne in die warm gloed van kaggels kuier. Maar hier buite is dit pikdonker.

Nieu-Bethesda het nie straatligte nie. Om die waarheid te sê was dit een van die laaste dorpe in Suid-Afrika wat elektrisiteit gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan