book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Ons kampbedryf: Lesse te leer uit Amerika

akkreditasie

In Amerika was daar verlede jaar dieselfde aantal kampgesinne as wat daar mense in Suid-Afrika is. Dit is dus een enorme bedryf, en ’n mens sou dink daar kan ooreenkomste wees, want almal kamp tog om dieselfde rede: Om tyd in die buitelug deur te bring.

Dis ’n bietjie soos Dawid en Goliat, maar albei hierdie Bybelse figure sou vandag ook ’n hou van die Covid-19-pandemie moes vat.

Ons het dit in ons kampbedryf ervaar – en Amerika ook, net op groter skaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan