book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

Ontdek die noorde van Dinokeng

akkreditasie

Min dinge laat ’n mens so na jou asem snak en die adrenalienvlakke so opjaag soos wanneer jy in die veld met jou flits skyn en in die geel oë van ’n leeu vaskyk, skaars 3 m van jou af.

Skielik is jy dankbaar vir die klein dingetjies in die lewe – soos die heining tussen jou en Vuilbaard en sy makkers waar hulle na die kamp lê en kyk asof hulle volgende maaltyd hier te vinde gaan wees.

Met die Groot 5, betowerende Bosveldlandskappe en heelwat kampplekke is dit g’n wonder nie dat Dinokeng al hoe gewilder raak en oor naweke en vakansies behoorlik uit sy nate bars.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan