book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Reisjoernaal: Dot en BlueBelle ry deur Afrika

akkreditasie
Dot en haar toertuig BlueBelle iewers in ’n uitgestrekte landskap op pad na Mauritanië.
Dot en haar toertuig BlueBelle iewers in ’n uitgestrekte landskap op pad na Mauritanië.

’n Transkontinentale reis met ’n tweewielaangedrewe bussie is geen plek vir ’n 60-jarige vrou met niks ervaring van sulke dinge nie.

Wel, dis dalk jóú opinie, maar ek glo ’n vrou se plek is waar ook al sy wil wees!

Ek is in Zimbabwe gebore en het in my vroeë twintigs na Suid-Afrika verhuis waar ek van 1981 tot 1997 gewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan