book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Reisjoernaal: Huweliksaansoeke in die vreemde

akkreditasie
Vissersbote op die Gambiërivier naby die monding.
Vissersbote op die Gambiërivier naby die monding.

Dis ’n nagmerrie om uit Dakar te kom. Dis al donker toe ek buite ’n kerk ’n staanplekkie vir die aand kry. Die brandwond op my been (ek het te na aan ’n motorfiets se uitlaatpyp gestaan, sien Weg #201) het begin ontsteek, en my nagrus was ongedurig.

Teen sonsopkoms is ek op pad. Daar lê vandag twee veerbootkruisings voor; die eerste een by Foundiougne oor die Saloumrivier.

Daar gekom, is slegs een van die twee veerbote in gebruik. Die voertuie wat staan en wag om aanboord te gaan, is swaar gelaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan