book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Reisjoernaal: ’n Turkse draai

akkreditasie

Nes ons die grens van Griekeland met Turkye oorsteek, tref die winter ons. Dis Desember en die middag- temperature is láág.

Dit het begin sneeu! Snags daal die kwik tot rondom -4 °C en ons slaap elkeen met ’n serp én ’n mus binne-in twéé slaapsakke.

Die aande is nog draaglik, maar die oggende! Om in ’n daktent te kamp het sy uitdagings: Eers moet ons die kondensasie teen die binnekant van die seil afvee voordat ons die tent wat stokstyf geys is, kan platslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan