book-icon Uitgawe Julie 2018

RUBRIEK: Jou ligte en die wet

akkreditasie

By laasjaar se Nampo-oesfees het ons ongeveer R100 000 se ligte en staafligte verkoop. Vanjaar het ons vier ligte van die hand gesit. Vier.

Wat het in 12 maande verander?

Omtrent elke mens wat die Ironman 4x4-stalletjie besoek het, wou weet wat aan die gebeur is met die wetgewing rondom ligte en staafligte. Sommige besoekers het ons selfs daarvan beskuldig dat ons onwettige ligte verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan