book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

See toe: Die Weskus se bestes

akkreditasie
West Fork Farm se private strand tussen Dwarskersbos en Elandsbaai.
West Fork Farm se private strand tussen Dwarskersbos en Elandsbaai.

Ek gesels eendag met ’n kunstenaar wie langs die Weskus grootgeword het en baie van haar grootmensjare hier gebly het.

Die see, wind en sand het mettertyd een te veel vir haar geword, en sy trek binneland toe.

Maar skaars ’n jaar later hoor ek sy bly weer op St. Helenabaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan