book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Skop jou skoene uit by Buyskop

akkreditasie

Al wat ’n mens hierdie tyd van die jaar nodig het om die ellelange skof tot by die Desembervakansie te oorleef is ’n ordentlike naweekkamp waar jy in rus en vrede in die natuur kan uitspan om jou batterye te herlaai.

Jy vra immers nie vir baie nie. Net skouspelagtige sonsondergange, stilte, ’n knetterende kampvuur, wild wat naby is, en die mense wat jou hart warmer laat klop om jou.

Net meer as 100 km buite Pretoria, aan die voet van die Waterberg, is die volmaakte ligging vir só ’n naweek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan