book-icon Uitgawe Mei 2020

Soek vis in die Wildekus

akkreditasie

Die Trennerys-hotel is teen ’n bult gebou met die kampplek aan die voet daarvan, aan die see se kant. Kyk sommer met die aankomslag mooi wat alles by die kantoor is, want jy gaan meer as een keer van jou kampplek af hierheen stap.

Die wassery, winkel, speelkamer, kroeg én swembad is alles hier bymekaar.

Van die kantoor af maak die pad ’n slap draai na regs teen die bult af en loop dan tot in die kampplek op ’n terras onder die speelparkie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan