book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022

Span uit in die Boland

akkreditasie

So tussen die berge en wingerde is hierdie ’n werklik skilderagtige deel van ons land – trouens, ’n mens voel skoon verbaas dat hier nie ’n groter verskeidenheid van kampplekke in die omgewing is nie.

Jy is skaars ’n uur se ry van die Moederstad af, wat beteken vir Kapenaars is dit naby genoeg vir ’n naweekuitstappie, terwyl binnelanders ewe lekker vir langer kan uitspan terwyl hulle die Kaap verken.

De Hollandsche Molen en die Franschhoek-kampterrein verskil aansienlik wat die aanbod betref, maar jy hoef nie die een of die ander te kies nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan