book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022
Deel

Leser sê: Sleep is makliker as wat dit lyk!

akkreditasie

Wanneer ’n mens 18 word, breek die tyd natuurlik aan om jou rybewys te kry.

Vir die ligtevoertuigrybewys (kode B) moet jy eers die leerlingrybewys slaag en dan leer bestuur – dan na die toetsbaan terugkeer en jou bes doen om wéér te slaag.

Party mense is so gelukkig en kry dit reg om dit met die eerste probeerslag kaf te draf, maar dis niks snaaks om ’n tweede of selfs derde keer te probeer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan