Hennie en Emmerentia, wat hulle aftreereis ’n jaar moes uitstel weens die Covid-19-pandemie, het uiteindelik verlede jaar heerlik deur die Krugerwildtuin getoer – plek-plek saam met vriende en ou kennisse.
Ons het hulle laasmaand gelos by Marakele waar hulle slaggereed was om Botswana binne te gaan.
Hennie vertel verder…