book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Mic se rubriek: Hoe goed is Chinese bakkies?

akkreditasie
GWM P-reeks
GWM P-reeks

Onlangs besoek ’n verkoopsbestuurder van ’n Chinese motorvervaardiger ons werkswinkel met een van hulle nuutste 4x4-dubbelkajuitbakkies.

Die klant wat die bakkie gekoop het, wil ’n namarkse veringopgradering en ’n kappie vir landreise én ’n paar ander grondpadkatoeters hê.

Die laaste ruk daag al hoe meer sulke voertuie en hulle eienaars by ons op, en die rede vir hulle besoek is dieselfde: Ongelukkig is daar baie min pasgemaakte 4x4-toebehore vir dié handelsname beskikbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan