book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023

Mic se rubriek: Kyk die kat uit die boom

akkreditasie
Foto: Douwe Vlok
Foto: Douwe Vlok

Terwyl ek hier skryf, sit ek in die noorde van Botswana en wag dat die die res van ons toergroep opdaag. Ek gaan vir die volgende klompie dae saam met hulle tot in Zambië toer, en dit beloof om ’n epiese oorlandsreis te wees.

Dit is die eerste keer dat ek in ’n georganiseerde toer saam met ’n klomp vreemdelinge reis. Hopelik is hulle goeie vriende wanneer die tyd aanbreek om terug te keer huis toe.

Ons toeroperateur is een van ons handelsnaamambassadeurs en een van die bestes in die land wat betref georganiseerde toere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan