book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

My plekkie: Versteekte skat net buite Wolseley

akkreditasie

Ek, my vrou, Lisa, en ons dogters, Aimee (16) en Catherine (13), probeer minstens een maal per maand ons Mission-kampwa aan ons Toyota Fortuner haak om weg te breek.

Ons hou daarvan om nader aan die natuur te kom en gehaltetyd as gesin deur te bring; dus verkies ons plekke wat effens meer afgeleë is en wat nié hordes mense lok nie.

Met die dae wat al hoe kouer begin raak, het ons onlangs ’n plek met ’n warmwaterswembad of iets soortgelyks gesoek, en Noah-plaas se kampterrein naby Wolseley teëgekom op ’n Facebook-groep waarvan ons lid is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan