book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Redakteursbrief: Ontdek jou plek

akkreditasie
Foto: Ronel Steyn
Foto: Ronel Steyn

E k het onlangs weer die voorreg gehad om reg oor die breedte van die land te reis – van Lambertsbaai aan die Weskus tot op Morganbaai aan die Ooskus.

En toe met ander paaie weer wes, terug Stellenbosch toe waar ek woon. Waar moontlik het ons grondpaaie gery, sonder haas oor bergpasse en deur die dorpies wat ver uit mekaar deur ons binneland gesaai lê.

’n Storie oor dié reis sal later vanjaar in Weg verskyn, maar vir nou wil ek ’n paar dinge deel wat my opgeval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan