book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

RUBRIEK: Beskerm jouself teen bedrog

akkreditasie

Skokgolwe het omtrent deur die kampbedryf getrek nadat gerugte in 2018 ontstaan het dat Jurgens Ci in Australië en Suid-Afrika nie sy finansiële verpligtinge kon nakom nie.

Dié gerugte is bevestiging toe Jurgens Ci plaaslik in 2019 onder voorlopige likwidasie geplaas is.

Die maatskappy het sedert 1952 na raming meer as 100 000 woonwaens vervaardig. Howling Moon en Campworld se voortbestaan was ook gedoem. Die voorlopige likwidasie het tot verskeie naskokke gelei, met onder meer voormalige Campworld-handelaars wat hulle deure moes sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan