Kenners is dit eens: As jou woonwa se aluminiumstroke jou skok, moet jy die fout óf by jou woonwa se kragkabel óf by die kampplek se elektriese installasie soek.
Die kinkel lê in der waarheid in die kabel en dus nié in jou woonwa se bakwerk nie.
Dis onsinnige lekeadvies wat aanbeveel dat ’n meter lange geroeste ysterpaal in die grond geslaan en dan met ’n stuk bloudraad aan die onderstel van jou woonwa verbind moet word.