book-icon Uitgawe April-Mei 2022
Deel

RUBRIEK: Die reuk van verlange

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Op my 38ste verjaardag bevind ek my sielalleen in Seattle aan die Amerikaanse weskus, meer as 16 000 km van die huis af.

Dis genoeg om enige mens neerslagtig te laat voel en daarom besluit ek om ’n dag daarvan te maak en ’n trein na Portland, die grootste stad in die staat Oregon, te haal.

Portland staan ook bekend as die Stad van Rose en ek sien baie daarna uit om die International Rose Test Garden te besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan