book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023

RUBRIEK: Kerrie is sielskos

akkreditasie
Skets: Nicolene Louw
Skets: Nicolene Louw

My ma kan kool- en tamatiebredie kook soos niemand anders nie. En die resep vir die heel lekkerste melktert ken sy uit haar kop. Maar haar hart blóm wanneer sy hoenderkerrie vir haar mense maak.

Selfs die roti maak my ma self, want die winkel s’n proe soos karton en is bloot nie goed genoeg nie. Haar roti’s is sagte deeglagies, wat rys en pof en smeek om gouer as later geëet te word.

In die groentebedding in ons agterplaas kweek my ma jalapeños, ook seldery. Aan my broer se kant van die tuin is tulsi (’n soort basiliekruid) en branderige pikantrissies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan