book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Rubriek: Kersfees en masels

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Ek skouer die houthut se deur oop en nael oor die stoep swembad toe. My voete raak skaars aan die plankvloer en ek hoor hoe ’n kronkelveer met ’n hees steun die deur agter my toeklap.

Ek werp my met ’n reusesprong bo-oor die trappe en land hard op die gras terwyl die deur vir ’n tweede keer oopbars.

Petro lag luidkeels en haar voete stamp oor die stoep se plankvloer. Iewers binne die tweeslaapkamerhut hoor ek my ma roep: “Stadig, julle!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan