book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

RUBRIEK: Leer uit die kampbedryf se verlede

akkreditasie
Foto: Galloimages/Gettyimages.com
Foto: Galloimages/Gettyimages.com

Winston Churchill het glo gesê hoe verder jy in die toekoms wil sien, hoe verder moet jy in die verlede terugkyk.

Ek glo die toekoms van die kampbedryf lyk beslis rooskleurig, en daarom moet ons erkenning gee aan prominente belanghebbendes uit die verlede wie se nalatenskap steeds ’n bydrae tot die hede en die toekoms van die bedryf maak.

Dirk en Rieks Jurgens, Wildrich Groenewald, Robbie Kerkhof en Michael Delport verdien almal erkenning vir die bydrae wat hulle gemaak het om ons kampbedryf uit te bou, veral aan die vervaardigingskant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan