book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Rubriek: ’n Man sonder naam

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Vir iemand wat in die Klein-Karoo grootgeword het – waar jy net sommige winters sneeu op die pieke van die Klein-Swartberg kon sien – was Chicago se winterstrate vol sneeu ’n aangename verrassing.

In 2007 het ek nagraads in geografie op Stellenbosch gestudeer toe ek die geleentheid kry om vir ’n tydjie in Amerika navorsing te doen. Daar moes ek werk om die ekskursie te finansier.

Vir die eerste paar maande het ek in Chicago gebly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan