book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

RUBRIEK: ’n Nag van beproewing

akkreditasie
Skets: Aimee Lindeque
Skets: Aimee Lindeque

Elliot en Francis, ons twee seuns, herdoop die plek summier: Die weird plaas.

Dis Juliemaand in die heuwelagtige kontrei suid van Willowmore in die Oos-Kaap. ’n Stewige ysreën val wat die middag soos skemer laat lyk.

Ons het sowat ’n halfuur gelede van die grootpad afgedraai en ploeter voort op ’n slegte grondpaadjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan