book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Rubriek: Op vellies vertrou ek

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Tot onlangs is die vellie beskou as ’n skoen wat plaasmense dra. Om die waarheid te sê is dit presies hoe die woordeboek dit beskryf: As ’n “tuisgemaakte skoen, boereskoen (met ’n lae hak)”.

Dit was ’n werkesel, niks meer nie. Anderdag vertel oom Gustav Nortjé van die Baviaanskloof my dat hulle eerste rugbyspan selfs doeriejare met bobbejaanveltokse uitgedraf het.

Dit klink dalk aardig, maar vir pragmatiese boere het dit sin gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan