book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Toeka se dae: Krugertoer, 1992

akkreditasie
Agter, van links: Hawies Fourie, Christie Fourie, Dirk Jooste en Skapie Muller. Voor, van links: Jaco Slabber, Pens du Toit en Rys Matthee.
Agter, van links: Hawies Fourie, Christie Fourie, Dirk Jooste en Skapie Muller. Voor, van links: Jaco Slabber, Pens du Toit en Rys Matthee.

Christie Fourie van Brackenfell vertel aan Weg…

In die wintervakansie van 1992 vertrek ek en ses ander studente van die Dagbreek-manskoshuis op Stellenbosch op ’n toer na die destydse Oos-Transvaal.

Ons mikpunt? Die wildtuin!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan