book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Van wes na oos deur die hartland

akkreditasie
Die Oos-Kaapse eskarp lê na links – tot anderkant die horison – as jy met die Elandshoogtepas afkruie in Maclear se rigting.
Die Oos-Kaapse eskarp lê na links – tot anderkant die horison – as jy met die Elandshoogtepas afkruie in Maclear se rigting.

[Foto’s: Ronel Steyn]

Die behoefte om te reis en om nuwe landskappe te ontdek en ander mense te leer ken word nie deur ’n pandemie of ’n grendeltyd geblus nie.

Inteendeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan