book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Vat die pad uit Die Hel na De Hoop

akkreditasie

Ons roete begin by Willowmore in die Oos-Kaap en eindig by die De Hoop-natuurreservaat in die Wes-Kaap se Overberg-distrik.

As jy douvoordag uit Gauteng vertrek, behoort jy vroegaand op Willowmore aan te kom – en Kapenaars kan die roete andersom ry en by De Hoop wegspring – dis net twee uur van Bellville af.

Willem Ore, soos Willowmore soms skertsend genoem word, lê op ’n golwende droë vlakte tussen die Aasvoël- en Slypsteenberg in die Koup-distrik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan