book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Verdwyn in die Drakensberg

akkreditasie

Die Drakensberg is om verskeie redes verbluffend. Die reeks strek oor meer as 1 000 km van noord na suid en dui verskeie grense aan – vir onder meer Lesotho, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Mpumalanga – én dan sal jy die hoogste spits in Suider-Afrika hier vind.

Die uKhahlamba-Drakensberg- nasionale park in Suid-Afrika en die Sehlathebe in Lesotho staan gesamentlik bekend as die Maloti-Drakensberg-oorgrenspark.

Dit is ’n Unesco-Wêrelderfenisgebied, en hier tref jy nie net bedreigde voëlspesies aan nie, maar ook ’n groot konsentrasie San-rotskuns.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan