book-icon Uitgawe Augustus-September 2022

Voel die soelte van die KZN Ooskus

akkreditasie

Al is die jaar se langste nag in Junie lank reeds vergete, is die lente maar suinig met sy warmer dae. En teen dié tyd van die jaar voel ’n mens al lus vir ’n blaaskans voor jy die laaste paar maande tot die Desembervakansie aandurf. Dalk is daardie kort vakansie in Oktober net die opkikker wat ’n mens nodig het...

Ons saal af by die Anchors-woonwapark aan die onderpunt van die Suidkus en ontdek ’n stil kampplek waar jy bloot kan ontspan en sommer vol energie terugkeer huis toe. En as die Suidkus net té wyd is, kan jy net anderkant Piet Retief geholpe raak, sowat vier uur se ry uit Gauteng en 250 km van die Noordkus af.

Hier, by die minerale warmbron Natal-spa, kry jy sommer ’n voorsmaak van die somer!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan