book-icon Uitgawe Junie 2020

Avo-en-biltong-aartappelhappies

akkreditasie

(maak 24 happies)

1. Prik elke aartappeljie twee keer met ’n vurk en sit hulle in ’n bak waarin jy olyfolie en sout gooi – meng alles goed deur. Halveer die aartappels en maak elke hoeveelheid toe in ’n dubbele laag foelie met die blink kant na binne.

2. Braai die foeliepakkies op ’n rooster oor matige kole tot die aartappels gaar en sag is met ’n lekker bros buitelaag (ongeveer 40 minute). Vul die kole aan soos nodig en draai die aartappels elke nou en dan om.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan