book-icon Uitgawe Mei 2020

Biefrib-bourguignon-potjie

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1. Braai die vleis sonder enige ekstra vet in ’n swartpot tot dit oraloor mooi goudbruin is. Dit is gewoonlik ’n taamlike vetterige stuk vleis en dit help om dit só te sny dat die oortollige vet as smeermiddel gebruik word eerder as om ’n klomp eksrta olie by die pot te voeg.

2. Roer die ui, wortel en seldery by die vleis en roerbraai die mengsel vir nog ’n paar minute. Voeg die gemmer, steranys, peperkorrels, lourierblare, tiemie en knoffel by, gevolg deur die tamatiepasta en rooiwyn. Kook alles vir ’n paar minute en verlaag dan die hitte onder die pot. Roer die aftreksel by, sit die deksel op met ’n paar kooltjies daarop en prut alles rustig vir minstens 3 uur – skep enige vet en onsuiwerhede af wat op die oppervlak van die potjie vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan