Biltong-en-patatkoekies

akkreditasie
Biltong-en-patatkoekies
Biltong-en-patatkoekies

Bak ’n paar ekstra patats en maak hierdie koekies vir ’n vinnige peuselhappie vir die kinders. 

1. Druk die patat en kekerertjies fyn en meng dit met die eier en biltongpoeier. Roer die paprika, komyn en sprietuie daarby. Roer net genoeg van die broodkrummels deur om die mengsel te laat bind sodat jy dit maklik kan hanteer om koekies te vorm.

2. Braai die koekies in vlak botter of olie soos wat jy pampoenkoekies sal braai. Verwyder, dreineer op kombuispapier en sit dit warm voor met botter en ekstra fyn biltong oorgestrooi. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan