book-icon Uitgawe Oktober-November 2020

BLT-pastaslaai

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1 Kook die pasta in soutwater tot al dente. Dreineer dit, maar behou ’n bietjie van die pastawater.

2 Braai die spek bros in die olyfolie en meng dit deur die warm pasta. Die uitgebraaide vet sal keer dat die pasta aan mekaar vassit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan