book-icon Uitgawe Augustus 2019

Braaihoendersop met pastarys

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1. Smelt die botter en olie saam en braai die ui, wortel, seldery en raap lank en stadig tot dit sag is en begin karamelliseer met ’n bietjie kleur.

2. Voeg die knoffel en tamatiepasta by en braai alles vir nog ’n paar minute saam tot die tamatie goed deurgebraai is. Roer die aftreksel en tiemie by en verhit alles tot deurwarm. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan