Deel

Broccoli-en-biltongslaai

akkreditasie
Broccoli-en-biltongslaai
Broccoli-en-biltongslaai

Dis ’n maklike slaai om in die kampterrein te maak en hou boonop goed in die yskas. 

1. Sny die appels in blokkies of rasper dit grof. Druk dadelik ’n bietjie suurlemoensap oor die appel uit om te verhoed dat dit bruin raak.

2. Meng die appel, broccoli en rooiui, pampoenpitte, rosyne en biltong saam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan